Jim Parsons

Jim Parsons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Joseph Parsons
Geboorte 24 Maart 1973 (1973-03-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Parsons (gebore 24 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004) en Home (2015), en in die televisiereeks The Big Bang Theory (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search